Scientia Militaria (Feb 2012)

Suid-Afrika en die Imperiale Generale Staf-gedagte

  • Jan Ploeger

DOI
https://doi.org/10.5787/3-2-945
Journal volume & issue
Vol. 3, no. 2

Abstract

Read online

Met betrekking tot militêre beplanning of, na aanleiding van die afwesigheid van 'n militêre organisasie wat met hierdie taak belas was, het die Britse militêre owerhede tydens die Anglo-Boere-oorlog 'n gedugte les geleer.

Keywords