Koers : Bulletin for Christian Scholarship (Mar 1954)
Onderwyshervorming in die buiteland
Abstract
In die twintigste eeu is oral hervorminge in die buiteland waar te neem, aangevuur en gestimuleer deur historiese gebeurdes, ekonomiese vooruitsigte en staatkundige leerstellinge. Dit is merkwaardig om op te merk hoeveel gemeenskapliks in die verskillende onderwys stelsels, ten spyte van die wisseling in vorm, voorkom.