Koers : Bulletin for Christian Scholarship (Mar 1961)

,,Soorte” en „Siel"

  • J. H. Kroeze

DOI
https://doi.org/10.4102/koers.v29i1/2.1559
Journal volume & issue
Vol. 29, no. 1/2

Abstract

Read online

In verband met diskussies oor onderwerpe soos Skepping en Evolusie, die verskil tussen mens en dier, word deur mense wat in hierdie probleme belang stel, maar geen studie gemaak het van die oorspronklike tale van die Heilige Skrif nie, skerp en metaandag gekyk na wat nou presies in ons Afrikaanse vertaling staan. Daarom moet die vertaling baie korrek wees sodat die diskussies nie vertroebel word deur ’n vertaling wat tot verkeerde gevolgtrekkings kan aanleiding gee nie.