South African Journal of Physiotherapy (Mar 1981)
The role of physical education and sport in a cerebral palsy school and the interaction of therapists and physical educationists
Abstract
Die junksies van terapeute en liggaamlike opvoedkundiges in skole vir serebraalverlamdes word omskryf. Samewerking tussen terapeute en liggaamlike opvoedkundiges in die seleksie van sportaktiwiteite en posisionering van elke serebraalverlamde kind word beklemtoon. Die adolessente en volwasse serebraalverlamde het die reg om te besluit aan watter aktiwiteite hy wil deelneem, maar moet op die nadelige gevolge en fisiese agteruitgang wat verkeerde aktiwiteite tot gevolg mag gewys word. Die voor- en nadele van verskeie sportaktiwiteite word bespreek.