Scientia Militaria (Feb 2012)

CAJUS BEKKER: Vervloekte Zee. Ondergang van Een Oorlogsvloot

  • Jan Ploeger

DOI
https://doi.org/10.5787/4-2-938
Journal volume & issue
Vol. 4, no. 2

Abstract

Read online

Van hierdie bekende Duitse skrywer oor vlootaangeleenthede, gesien in militêr-historiese perspektief, het in 1971 bogenoemde studie in Duits, onder die titel Verdammte See, verskyn, waaruit die onderhawige Nederlandse vertaling - en dit is 'n puik vertaling vol Nederlandse marineterme - voortgekom het.

Keywords