Koers : Bulletin for Christian Scholarship (Mar 1959)

Calvyn-Jubileum V.: Die geneefse akademie van calvyn

  • J. C. Coetzee

DOI
https://doi.org/10.4102/koers.v27i2.2051
Journal volume & issue
Vol. 27, no. 2

Abstract

Read online

Op 5 Junie 1559 het Johannes Calvyne en van sy vurigste lewenswense vervuld gesien. Op daardie dag het die openingsplegtigheid van die Geneefse Akademie plaasgevind. Dit was inderdaad ’n plegtigheid. In die sg. summum templum en in die aanwesigheid van ’n groot aantal hoogwaardigheidsbekleërs en van 'n 600 studente het Calvyn die leiding van die opening waargeneem. Onder die hoë gaste was daar vier lede van die Senaat of Raad, enkele predikante en die benoemde hooglerare en lerare van die Akademie.