Lexikos (Sep 2012)
Report on the SALEX '97 Lexicographical Training Course, Grahamstown, 15-27 September 1997
• Penny Silva
DOI
https://doi.org/10.5788/8-1-959
Journal volume & issue
Vol. 8, no. 1
Abstract
Read online
The report describes the background to the SALEX '97 Lexicographical Training Course, and the reasons for its conception. It explains the constraints within which the course had to be designed, and lists its practical and theoretical aims. The financing of the course, the range of participants attending, the structure of the working day, and the course materials provided to participants are described. The report ends with excerpts from evaluations provided by participants, and with a reference to the second planned training course, SALEX '98. The simple initial framework upon which the course was based is provided as an Appendix.
In hierdie verslag word die agtergrond waarteen die SALEX '97 leksikografiese opleidingskursus plaasgevind het, geskets en daar word redes aangevoer vir die ontstaan daarvan. Die beperkings waarbinne die kursus ontwerp moes word, word beskryf en die praktiese en teoretiese doelwitte van die kursus word gelys. Die finansiering van die kursus, die verskeidenheid kursusgangers, die uiteensetting van die werksdag en die kursusmateriaal wat aan die kursusgangers verskaf is, word uiteengesit. Hierdie verslag eindig met aanhalings uit kursusgangers se evaluerings van die kursus, asook met 'n verwysing na die tweede beplande kursus, SALEX '98. Die eenvoudige aanvanklike raamwerk waarop die kursus gebaseer is, word as 'n Bylae weergegee.
Keywords