South African Journal of Physiotherapy (Mar 1978)

A common-sense approach to amputee check-out

  • J. F. North,
  • D. W. Stuart

DOI
https://doi.org/10.4102/sajp.v34i1.1170
Journal volume & issue
Vol. 34, no. 1
pp. 11 – 13

Abstract

Read online

Noukeurige evaluering van die pasiënt wat sy kunsledemaat is 'n uiterse belangrike del van die aanpassingsprogram. 'n Algemene benadering ord toegepas wat geskik is om elke pasient te pas. Die voordele verbonde aan die behoorlike ondersoek van die pasiënt voor die kunsledemaat gepas word, word beklemtoon. Die behoefte by 'n vroeë stadiumte ontdek, word ook bespreek. Statestiek word gelewer om die getal nuwe pasiënte te vergelyk.