Scientia Militaria (Feb 2012)

VOORGESKIEDENIS TOT DIE STIGTING VAN 'N UNIEVERDEDIGINGSMAG

  • E.M. Meyers.

DOI
https://doi.org/10.5787/12-2-617
Journal volume & issue
Vol. 12, no. 2

Abstract

Read online

Ontstaan van 'n verdedigingstelselDie voorgeskiedenis van die Suid-Afrikaanse Weermag kan teruggevoer word tot aan die begin van die geskiedenis van die blanke volksplanting aan Tafelbaai. Reeds op 9 April 1652 het Jan van Riebeeck aan boord van die 'Drommedaris' 'n reglement vir soldate en offisiere uitgevaardig. Die bou van 'n fort, asook die feit dat die kommandeur van 'n garnisoenmag van ongeveer sewentig vergesel was, lewer bewys van die vaste wil van die opdraggewers om die jong nedersetting teen moontlike aanslae van buite, sowel as teen moontlike vyandiggesinde inboorlinge te verdedig.

Keywords