Scientia Militaria (Feb 2012)

DIE SENTRALE BIBLIOTEEK, SAW: 'N WIT OLIFANT?

  • W. Otto

DOI
https://doi.org/10.5787/8-1-799
Journal volume & issue
Vol. 8, no. 1

Abstract

Read online

'n Opname gedurende Mei tot Oktober 1976 het getoon dat slegs 204 weermagslede boeke by die Sentrale Biblioteek, SAW uitgeneem het. En dit ten spyte van volgehoue reklamekamanjes waarin daar onder meer gereeld in agt weermagsgeboue dwarsdeur Pretoria uitstallings van nuwe boeke gehou word!

Keywords