Health SA Gesondheid: Journal of Interdisciplinary Health Sciences (Nov 2007)
Factors impacting on contraceptive use among youth in northern Tshwane: Part 2
Abstract
Young people are vulnerable to risky behaviors that cause major health problems such as sexual behaviour resulting in early, unplanned pregnancy and sexually transmitted diseases (STDs) including human immunodeficiency virus (HIV). ABSTRAK Die jeug is besonder kwesbaar as gevolg van riskante gedrag wat groot gesondheidsprobleme soos seksuele gedrag veroorsaak wat tot seksueel oordraagbare siektes en VIGS mag lei. Hierdie studie is gedoen om die faktore wat ’n impak het op die gebruik van voorbehoedmiddels en dienste hiervoor vir jeugdiges in Noord-Tshwane te identifiseer en te beskryf.