Koers : Bulletin for Christian Scholarship (Mar 1958)
Die kolonisasie van Afrika
Abstract
Anders as Amerika en Asië, wat geografies verder verwyder was van die middelpunt van die Wes-Europese beskawing, het die Afrikaanse kontinent eers laat in die moderne tyd die voorwerp van belangstelling van Europa geword.