Verbum et Ecclesia (Aug 1986)

Die Evangelie en die kultuur

  • C. W. H. Boshoff

DOI
https://doi.org/10.4102/ve.v7i1.941
Journal volume & issue
Vol. 7, no. 1
pp. 1 – 12

Abstract

Read online

Die belangrikheid van die kultuur as lewensruimte van die mens, ook die christenmens het meteens ontplof. In Mei 1984 het in Rome die sogenaamde Riano-konsultasie oor Evangelie en Kultuur plaasgevind. Die byeenkoms is deur die Kommissie vir W�reldsending en Evangelisasie van die W�reldraad van Kerke en deur die Sekretariaat vir Eenheid van die Rooms Katolieke Kerk byeengeroep.