Scientia Militaria (Feb 2012)

Die Nasionale vlag en die vlaghysing op 31 Mei 1928

  • Jan Ploeger

DOI
https://doi.org/10.5787/3-5-944
Journal volume & issue
Vol. 3, no. 5

Abstract

Read online

Reeds twee maande voordat die huidige Nasionale Vlag van die Republiek van Suid-Afrika landswyd en elders in gebruik geneem is, is hierdie vlag op 30 Maart 1928 te Havanna, Kuba, gehys.

Keywords