In die Skriflig (May 1973)

Aanbieding van kerkgeskiedenis op katkisasie

  • B. Spoelstra

DOI
https://doi.org/10.4102/ids.v7i27.1001
Journal volume & issue
Vol. 7, no. 27
pp. 34 – 41

Abstract

Read online

Die kategese openbaar dikwels dat die kind ’n leerprobleem t.o.v. sekere stof het en dat die kategeet aangegryp word deur ’n gevoel van onvermoë en frustrasie. Dit is in ons tyd miskien veral die geval met die Kerkgeskiedenis in katkisasie.