Tydskrif vir Letterkunde (Oct 2017)

Leonard Koza 20 September 1941 – 20 Februarie 2010

  • Willie Adams

Journal volume & issue
Vol. 47, no. 2

Abstract

Read online

Ek het Leonard Koza vir meer as 40 jaar geken. Hy en my oudste broer, Sidney, was maats gedurende die sestigerjare op Hoërskool Elsiesrivier. Hulle was ook lede van die Elsiesrivier Kultuurvereniging. Leonard was soos ’n kind in ons huis. Wie sal die uitstappies, die skooldebatte en die vasvrawedstryde vergeet? Of die politieke vergaderings en die ‘Platters-paarties’ waar op die rhythm and blues van The Platters geldinsamelings vir gemeenskapsprojekte gehou is? In die woorde van een van Leonard se gunstelingliedjies, Bob Marley se No Woman No Cry: “In this bright future, you can’t forget your past. / So dry your tears I say.”

Keywords