Koers : Bulletin for Christian Scholarship (Mar 1953)

Oriëntering: Teologie en Wysbegeerte.

  • Editorial Office

DOI
https://doi.org/10.4102/koers.v21i3.1782
Journal volume & issue
Vol. 21, no. 3

Abstract

Read online

Gedurende die afgelope eeu vind in die Westerse denke ’n omvattende en diepgaande kentering plaas. Aan hierdie kentering in ons tydsgees neemgelowiges en ongelowiges wetend-onwetend, willend-onwillend, saamgaand-hervormend deel. In hierdie kentering neem die vertroue op die verstand en die rede van die mens (rasionalisme) af en gee die mens hom almeer oor aan wat nie deur sy verstand of rede beheers kan word nie (irrasionaiisme).