Scientia Militaria (Feb 2012)

GESLAGSREGISTER VAN DIE FAMILIE BRUWER

  • A.E. Van Jaarsveldt

DOI
https://doi.org/10.5787/10-4-695
Journal volume & issue
Vol. 10, no. 4

Abstract

Read online

Die familie Bruwer is een van die kleinste Hugenote-families in die Republiek van Suid- Afrika. Reeds voor die herroeping van die Edik van Nantes in 1685 asook daarna het baie van die Franse Hugenote Frankryk verlaat om elders 'n heenkome te vind. Die verskuiwings het 'n aantal verbuigings van die familienaam te weeg gebring waarvan Bruwer self een is. Die familienaam was oorspronklik Bruére wat 'van die heide' beteken. Bruéres wat hulle in Amerika (New York) gevestig het, het die oorspronklike vorm behou terwyl dit in Suid-Afrika en Nederland na Bruwer en 'Van der Heyden' vervorm is.

Keywords