In die Skriflig (May 1968)

Die Rede van Stefanus in Openbaringshistories Perspektief

  • L. Floor

DOI
https://doi.org/10.4102/ids.v2i7.887
Journal volume & issue
Vol. 2, no. 7
pp. 27 – 40

Abstract

Read online

Die rede van Stefanus voor die Joodse Raad in Handelinge 7 is van besonder groot belang, want in hierdie rede gee Stefanus vir ons 'n stuk openbaringsgeskiedenis van die OT. En 'n besondere kenmerk is dan dat ons hier die openbaringsgeskiedenis van die O.T. kry vanuit Pinkster.