Koers : Bulletin for Christian Scholarship (Mar 1964)

Die kommunistiese staatsteorie en -praktyk

  • J. D. van der Vyver

DOI
https://doi.org/10.4102/koers.v31i11.1489
Journal volume & issue
Vol. 31, no. 11

Abstract

Read online

Die kommunisme is ’n besondere uitloper van die universalistiese uitgangspunt in die wysbegeerte. Aan die hand van sy fundamentele grondslag kan die kommu­ nisme nader tipeer word as ’n variasie van die sogenaam- de staatlike sosialisme. Hierdie tipering verg vervolgens verduideliking.