In die Skriflig (Jun 1982)

Diakonia en koinonia

  • J. H. van Wyk

DOI
https://doi.org/10.4102/ids.v16i64.1178
Journal volume & issue
Vol. 16, no. 64
pp. 46 – 54

Abstract

Read online

Wanneer ons wil besin oor die plek en taak van die diaken moet ons dit doen vanuit die gesigspunte van die kerk en Koninkryk van God, Ons siening van die Koninkryk bepaal ons siening van die kerk en ons kerkbegrip bepaal ons kyk op die diakonaat. Daarom het ek dit goed gedink om enkele opmerkinge te maak oor die wese en taak van die kerk, oor die Koninkryk, oor die diakonaat en ten slotte oor die gedagte van gemeenskap. Interessantheidshalwe maak ek gebruik van die Griekse woorde in hierdie verband.