Scientia Militaria (Feb 2012)

GREPE UIT 'N KLEURRYKE ARTILLERIETRADISIE

  • W. Otto

DOI
https://doi.org/10.5787/4-4-905
Journal volume & issue
Vol. 4, no. 4

Abstract

Read online

"Artillery lends dignity to what might otherwise be a vulgar brawl.'" Hierdie trots van artilleriste in hulle korps is 'n wêreldverskynsel. Die korpstrots van Suid-Afrika se artilleriste is net so opvallend. Miskien tereg ook want in 'n mindere of meerdere mate was die kanon altyd die moreelbouer by die vegtendes - dit was die vaandel wat teen vyandelike verowering beskerm moes word en vandaar dan die tradisie dat artillerie-eenhede nie vaandels, in die ware sin, het nie

Keywords