Verbum et Ecclesia (Aug 1984)

Die funksionering van sending, evangelisering, mission�re diakonaat, gemeentebou en interkerklike hulpverlening binne die familie van Nederduitse Gereformeerde Kerke

  • D. Crafford

DOI
https://doi.org/10.4102/ve.v5i2.921
Journal volume & issue
Vol. 5, no. 2
pp. 33 – 42

Abstract

Read online

Dit is reeds 'n oorbekende feit dat die veranderde sendingsituasie meebring dat die familie van Ned Geref Kerke gesamentlik moet werk aan die oorblywende sendinguitdagings in die RSA, Afrika en die w�reld. In die RSA is dit vanselfsprekend omdat gemeentegrense in meeste gevalle oorvleuel. In Afrika is dit verkieslik omdat evangeliseringswerk die vrugbaarste deur swart kerke gekanaliseer kan word. In die w�reld is dit wenslik om saam te werk omdat die taak daar so oorweldigend groot is.