South African Journal of Physiotherapy (Dec 1977)

Chest treatment of the head injured patient requiring Intermittent Positive Pressure Ventilation (I.P.P.V.)

  • R. Lewis

DOI
https://doi.org/10.4102/sajp.v33i4.1148
Journal volume & issue
Vol. 33, no. 4
pp. 9 – 11

Abstract

Read online

Van die pasiente met hoofbeserings wat gedurende 1975 in Groote Schuur-hospitaal toegelaat is, het ongeveer16% endotrageale buise of ’n trageostomie benodig en 45% van die pasiente met trageostomies het intermittende positiewe druk-ventilasie benodig. Dit blyk dus wenslik, selfs essensieel, te wees dat die fisioterapeut wat in ’n neurochirursiese eenheid werk, veral as dit ook ’n intensiewe sorgeenheid het, haar moet bekwaam sover doeltreffende respiratoriese fisioterapie aanbetref. Die fisioterapie-prosedures word bespreek.