Koers : Bulletin for Christian Scholarship (Mar 1960)

Die grondslae van die unie.

  • D. W. Kruger.

DOI
https://doi.org/10.4102/koers.v27i11.2082
Journal volume & issue
Vol. 27, no. 11

Abstract

Read online

Die huidige Unie fees bied die geleentheid, in besonder vir die Afrikaner,om hom opnuut rekenskap te gee van die basis van sy trou teenoor die Unie. Dit was lank die gebruik om die vraag van trou en lojaliteit as nie van toepassing op die Afrikaans-sprekende deel van die bevolking te beskou nie. Dit souslegs geldig wees vir ons landgenote van Engelse herkoms.