Scientia Militaria (Feb 2012)

HISTORIESE OORSIG OOR DIE ONTWIKKELING VAN SPORT IN DIE SUID-AFRIKAANSE WEERMAG

  • G.J. Greyer

DOI
https://doi.org/10.5787/4-1-928
Journal volume & issue
Vol. 4, no. 1

Abstract

Read online

Die Goewerneur-generaal van die Unie van Suid-Afrika het op 13 Junie 1912 sy goedkeuring aan Wet nr. 13 van 1912 - die Zuid-Afrika Verdedigingswet - verleen. As gevolg hiervan het die Unie-Verdedigingsmag, 'n bykans landsomvattende verdedigingsorganisasie, tot stand gekom.

Keywords