SA Journal of Industrial Psychology (Nov 1981)
'n Ontleding van die faktorstruktuur van die Suid-Afrikaanse persoonlikheidsvraelys
Abstract
In order to further clarify its factor structure the South African Personality Questionnaire is administered along with the Thurstone Temperament Schedule to a sample of 191 students. The results are factor analysed and the resulting factor matrix is rotated by means of an orthogonal (Varimax) rotation. Results indicate a factor structure consisting of five factors which are almost exact replicas of the factors found by Steyn (1974). The use of the South African Personality Questionnaire in future research is strongly recommended. Opsomming Die sielkundige diepte-dimensie as konstruk van menslike gedrag in die 4-dimensionele klassifikasieteorie van menslike gedrag (Raubenheimer, 1978) word konseptueel omskryf en afgebaken. Kognitiewe en nie-kognitiewe gedragskorrelate van verskillende kognitiewe style word ook op 'n logiese wyse aan die konstruk sielkundige diepte-oriëntasie gekoppel.
Keywords