Per Linguam : A Journal of Language Learning (Aug 2008)

The potential contribution of children's literature to multilingualism and multiculturalism

  • Christiane Bimberg

DOI
https://doi.org/10.5785/16-1-142
Journal volume & issue
Vol. 16, no. 1

Abstract

Read online

Dit blyk dat jeugliteratuur (die teorie daarvan en kritiek daarop) se stryd am erkenning op internasionale vlak na meer as vier dekades beloon word. Dat dit moeilik is am jeugliteratuur te vestig as n akademiese vakterrein, word gedemonstreer deur 'n aantal hakplekke en debatte wat die proses op administratiewe, wetenskaplike, ekonomiese en ander vlakke as hindernisse teewerk Kinder(jeug-) literatuur is lank reeds deel van die debat tussen letterkunde en pedagogiek/opvoedkunde, maar dit word nou dringend noodsaaklik am hierdie verskille te oorbrug - in die belang van jong lesers. 'n Goeie voorbeeld van die bydrae wat jeugliteratuur kan maak, is die inherent literer-estetiese potensiaal am 'n vennoot te wees in die opvoedingsproses, veral op die terreine van veeltaligheid en multikulturaliteit.