Koers : Bulletin for Christian Scholarship (Feb 1977)

Het Totius vandag nog iets te sê?

  • Hertzog Venter

DOI
https://doi.org/10.4102/koers.v42i5.1220
Journal volume & issue
Vol. 42, no. 5

Abstract

Read online

Die bo gestelde vraag kom hierop neer: Geld dit wat die Neder­ landse digter Adriaan Roland Holst in 1947 gesê het, naamlik dat Totius die volksgewete van die Afrikaner is, ook nog vir die Afrika­ ner van vandag?