Scientia Militaria (Feb 2012)
DIE KRYGSPLAN VAN STAATSPROKUREUR J. C. SMUTS
Abstract
Reeds geruime tyd voordat, in Oktober 1899, die Tweede Anglo-Boereoorlog met geweld sou losbars, is - met die Jamesoninval as 'n skeidslyn - deur die twee Boererepublieke die nodige militere maatreels getref om 'n moontlike militere botsing die hoof te kan bied.
Keywords