Verbum et Ecclesia (Aug 1986)

Wetenskap en etiek

  • J. A. Heyns

DOI
https://doi.org/10.4102/ve.v7i1.945
Journal volume & issue
Vol. 7, no. 1
pp. 43 – 62

Abstract

Read online

Vanuit 'n bepaalde opvatting van wetenskap en etiek kan die vraag met reg gevra word of daar enige verband hoegenaamd tussen weten�skap en etiek bestaan. Het ons hier nie met twee eiesoortige geestes-handelinge van die mens te doen waarvan ��n, nl. die wetenskap, volledig waardevry is, terwyl die ander, nl. die etiek volledig waarde-bepaald is nie?