Literator (Apr 2000)

Opleiding in skeppende skryfwerk: Die skryfskool aan die Instituut vir Voortgesette Opleiding van UNISA (1985-1993)

  • J. L. Marais

DOI
https://doi.org/10.4102/lit.v21i2.468
Journal volume & issue
Vol. 21, no. 2
pp. 63 – 80

Abstract

Read online

Vandag is dit in Afrikaans nie meer uitsonderlik om by opleiding in skeppende skryfwerk betrokke te wees nie. Menige skrywer, letterkundige of uitgewer is reeds op een of ander manier daarby betrokke, hetsy as student of kursusganger, of as aanbieder.

Keywords