SA Journal of Industrial Psychology (Jun 2000)

Die verband tussen sekere persoonlikheidseienskappe en transformasionele leierskap

  • C. van Rensburg,
  • F. Crous

DOI
https://doi.org/10.4102/sajip.v26i3.718
Journal volume & issue
Vol. 26, no. 3
pp. 39 – 46

Abstract

Read online

The relationship between certain personality traits and transformational leadership. The purpose of the study was to investigate certain personality characteristics of transformational leaders. The Jackson Personality Research Form (PRF-E) and the Multifactor Leadership Questionnaire (MLQ) of Bass and Avolio were administered to a random sample of 164 middle and top managers. The results of t-test analyses yielded statistically significant differences between certain personality traits of transformational versus non-transformational leaders. Using a stepwise logistical regression analysis, a prediction model was created to predict transformational leadership using four personality traits of the Jackson PRF-E. The findings provide support to the central hypothesis of this study and the implications of these results on transformational leadership are discussed. Opsomming Die doel van die studie was om sekere persoonlikheidseienskappe van transformasionele leiers te ondersoek. Die Jackson Personality Research Form (PRF-E) en die Multifactor Leadership Questionnaire (MLQ) van Bass en Avolio is op n ewekansige steekproef van 164 middel- en hoevlakbestuurders toegepas. Die resultate van t-toets ontledings het statistics beduidende verskille tussen sekere persoonlikheidseienskappe van transformasionele teenoor nie-transformasionele leiers gelewer. Met behulp van 'n stapsgewyse logistiese regressie-ontleding is n voorspellingmodel ontwikkel wat transformasionele leierskap, met behulp van vier persoonlikheidsfaktore van die Jackson PRF-E, voorspel. Die bevindinge ondersteun die sentrale hipotese van hierdie studie en die implikasies van die bevindinge op transformasionele leierskap word bespreek.

Keywords