Verbum et Ecclesia (Aug 1986)

G.M. Pellissier oor die prediking

  • A. J. Smuts

DOI
https://doi.org/10.4102/ve.v7i2.957
Journal volume & issue
Vol. 7, no. 2
pp. 212 – 218

Abstract

Read online

In 'n sekere sin kan professor Pellissier die vader van die teologiese fakulteit van die Ned. Geref. Kerk aan die Universiteit van Pretoria genoem word. George Murray Pellissier was naamlik die eerste en vir vier jaar lank die enigste professor van die Ned. Geref. Kerk in die teologiese fakulteit aan die Universiteit van Pretoria. In 1934 � tans al meer as 'n halwe eeu gelede � is hy aangestel as professor in die teologiese fakulteit.