In die Skriflig (Jun 1978)

Die filosofiese agtergrond van die huidige sosiopolitieke struktuurbeskouinge

  • L. F. Schulze

DOI
https://doi.org/10.4102/ids.v12i47.1139
Journal volume & issue
Vol. 12, no. 47
pp. 8 – 21

Abstract

Read online

Die hoofbestuur van die GTV het as tema aan my opgedra: ’’Die kragte wat werksaam is in die sosiaalpolitiese strukture en die spanninge wat daarin voorkom in die huidige wêreld”. By die riglyne aan my gegee, word versoek om die situasie soos dit hom voordoen, his­tories te belig en die teologiese en filosofiese agtergronde in die siening en waardering van hierdie wêreld en sy strukture te skets.