Koers : Bulletin for Christian Scholarship (Mar 1951)

Sosiale geskiedskrywing

  • D. W. Kruger

DOI
https://doi.org/10.4102/koers.v18i4.1741
Journal volume & issue
Vol. 18, no. 4

Abstract

Read online

Die studieveld van die Geskiedeniswetenskap is so ontsaglik uitgestrek en die probleme wat opduik van so verskillende aard dat dit geen wonder is dat die doelwit van die navorsing van tyd tot tyd verskuif nie. Met die groot ontwikkeling van die Wetenskap gedurende die eerste helfte van die 19e eeu is die aksent hoofsaaklik op die politieke aspekvan die menslike ontwikkeling geplaas.