In die Skriflig (Jun 1998)

Die bydrae van prof. J.A. van Rooy in kerk, koninkryk, sending en teologie

  • F. Buys

DOI
https://doi.org/10.4102/ids.v32i3.1642
Journal volume & issue
Vol. 32, no. 3
pp. 253 – 258

Abstract

Read online

Jacobus Albertus van Rooy is op 25 Julie 1932 te Ventersburg gebore as die seun van ds. en mev. Jacs van Rooy. Sy moeder is oorlede toe hy nog ’n jong seun was. Hy het skoolgegaan op Brits en Pietersburg en later aan die PU vir CHO sy tersiêre opleiding ondergaan, terwyl hy hom voorberei het om predikant te word.