Koers : Bulletin for Christian Scholarship (Mar 1960)

Waardering vir en 'n versoek aan prof. Labuschagne.

  • T. T. Cloete

DOI
https://doi.org/10.4102/koers.v28i5/6.1570
Journal volume & issue
Vol. 28, no. 5/6

Abstract

Read online

Daar is van die Nederlandse taalkundige Verdenius gesê dat diegene wat nie by hom klas geloop het nie, die ware Verdenius nie geken het nie, want hy het betreklik weinig gepubliseer en was veel groter taalkundige as wat hierdie gepubliseerde werk kon laat vermoed het.