Scientia Militaria (Feb 2012)

CONTEMPORARY POLITICAL IDEOLOGIES

  • C. Prinsloo

DOI
https://doi.org/10.5787/10-2-713
Journal volume & issue
Vol. 10, no. 2

Abstract

Read online

In 'Contemporary Political ldeologies' vind ons 'n geskrif van uitstaande gehalte oor politieke ideologieë deur prof Macrides, akademikus en outeur van gesaghebbende staatsleer werke. Sy strewe, nl om nie te ideologies te raak in sy besprekings nie, is wel deeglik bereik soos dadelik gesien kan word uit die sistematiese uiteensetting van die inhoud.

Keywords