Literator (May 1980)

Die kort en heel vorm van Breytenbach se <i>Die boenk</i>

  • T. T. Cloete

DOI
https://doi.org/10.4102/lit.v1i3.1035
Journal volume & issue
Vol. 1, no. 3
pp. 74 – 76

Abstract

Read online

Dát hierdie skynbaar stukkende verhaal ’n heel struktuur het, is nie te betwyfel nie, al sou dit nog meer geraffineerd en anders wees as wat ek hierbo aangedui het. Daar is ratio in die irrasionele. Die vasstelling van ’n logiese struktuur maak die illogiese gedrag van die boenks frappant. Uit is literêr gewoon dat ’n saak ook deur sy teendeel in plaas van deur bevestiging, uitgewys word.