Verbum et Ecclesia (Aug 1980)

'n Kritiese kyk na die noutetiese beraad van Jay E. Adams

  • A. J. Smuts

DOI
https://doi.org/10.4102/ve.v1i1.899
Journal volume & issue
Vol. 1, no. 1
pp. 48 – 56

Abstract

Read online

Op die terrein van die pastorale sorg is Jay Adams 'n kontroversi�le figuur. Hy is 'n vrugbare skrywer wie se geskrifte by hul duisende verkoop word. Sy benadering het veral aanklank gevind by behoudende, skrifgetroue predikante, aangesien hy ou Gereformeerde waarhede in die taal van vandag oordra en standpunt inneem teen invloedryke rigtinge van ons tyd.