Koers : Bulletin for Christian Scholarship (Mar 1944)

Die betekenis van die teologiese skool vir ons kerklike lewe.

  • J. D. Krüger

DOI
https://doi.org/10.4102/koers.v12i3.1859
Journal volume & issue
Vol. 12, no. 3

Abstract

Read online

Die grondslag is van huis uit Gereformeerd. Dieselfde bodem dus waarop die Kerk van die Skool gefondeer is. Nader verklaar, beteken dit, dat ons Teologiese Skool staan op die beginsels van die Bybel, soos dit in die drie Formuliere van Enigheid vertolk en vasgelê is deur die Nasionale Sinode van Dordrecht, in die jaar 1619.