Koers : Bulletin for Christian Scholarship (Mar 1962)

Die noodsaaklikheid van ’n veelsydige persoon- likheidsontwikkeling en in waiter mate die lees van keurleesstof daartoe kan hydra

  • J. L. du Plooy

DOI
https://doi.org/10.4102/koers.v30i5/6.1505
Journal volume & issue
Vol. 30, no. 5/6

Abstract

Read online

Dit is vleieiu] om te verneem dat u of ’11 I>ekciulc oor ’n sterk en innemende persoonliklieid beskik. In die meeste gevalle voel u aan wat daarmee bedoel word en dit prikkel 11 trots. Dit streel u Ego. Diep-in is u van die waarlieid van die bewering oortuig, al is u taamlik onl>cwus van wat alles tot u persoonlikbeidsvorming bygedra liet. So ’n opmerking laat u vir die eerste maal ervaar watter invloed u op u medemens uitoefen en die krag wat van u uitstraal. U liet u medemens sodanig beïndriik dat liy nie kon nalaat om die nawerking van u ])ersooidiklieid op horn kenbaar te maak nie.