HTS Teologiese Studies/Theological Studies (Sep 2010)

Politieke spanning en ekumeniese druk 1954–1960

  • J.P. Oberholzer

DOI
https://doi.org/10.4102/hts.v66i3.920
Journal volume & issue
Vol. 66, no. 3
pp. e1 – e10

Abstract

Read online

Die vak Bybelkunde maak sy verskyning. Die emeritaat van Gemser, S.P. Engelbrecht en H.P. Wolmarans en die toetrede van E.S. Mulder, A.D. Pont en F.J. van Zyl tot Afdeling A bring ‘n radikale verandering. Ekumeniese druk begin oplaai rondom die landspolitiek. Die Cottesloe-konferensie bring beroering. Die houding van A.S. Geyser en A. van Selms wek weerstand.