Scientia Militaria (Feb 2012)

Numbers, Predictions and War

  • J.W. Grobbelaar

DOI
https://doi.org/10.5787/11-4-687
Journal volume & issue
Vol. 11, no. 4

Abstract

Read online

Die subtitel van hierdie boek: 'Using history to evaluate combat forces and predict the outcome of battles', is 'n goeie beskrywing van die ambisieuse oogmerk van die skrywer. In die boek word 'n studie beskryf wat by die Historical Evaluation and Research Organization (afgekort: HERO) onderneem is om 'n wiskundige model daar te stel waarmee die uitkoms van enige veldslag voorspel kan word. As basis tot die studie word twee fundamentele aannames gemaak:

Keywords