South African Journal of Physiotherapy (Sep 1977)
The psychiatric casualty of war
Abstract
'n Oorsig van psigiatriese ongevolle ten tye van oorlog word gegee. Dis reeds in 1904 beskryf. Oorsake en die kliniese beeld (in twee fases) word omskryf. Daar word na die situasie in Israel, waar vyf oorloe in 25 jaar ondervind is, verwys. Onder behandeling word keuring van soldate, voorkoming, akute en chroniese toestande, asook terugkeer na die slagveld bespreek. Die skrywer raak ook die kwessie van burgerlike ongevalle en die invloed op die familie van soldate aan.