In die Skriflig (Jun 1986)

Die Gereformeerdes en kerkvereniging in 1885

  • B. Spoelstra

DOI
https://doi.org/10.4102/ids.v20i77.1269
Journal volume & issue
Vol. 20, no. 77
pp. 3 – 17

Abstract

Read online

Die institusionele “verdeeldheid” van Afrikaners in “drie” sogenaamde “Kerke” in die sin van genootskappe, veroorsaak veral in die tweede helfte van die 20ste eeu ernstige vraagtekens.