Koers : Bulletin for Christian Scholarship (Feb 1970)

Wysbegeerte, kultuur en toekoms

  • P. G.W. du Plessis

DOI
https://doi.org/10.4102/koers.v37i3/4.1331
Journal volume & issue
Vol. 37, no. 3/4

Abstract

Read online

Dit is belangrik om in ’n bedeling waarin die mens hom aan die skouspelagtighede en die toekomsmoontlikhede van sy kultuur vergaap en daar vreesbevange oor raak, ook duideIikheid te verkry oor die funksies van die Filosofie in die huidige en verderstrekkende kultuursituasies. Filosowe het die neiging om baie te praat en min te sê. Omdat ek maar ’n paar dinge te sê het, sal ek probeer om ook min te praat. Ek gee u ’n kort bloemlesing van my gedagtes oor Filosofie, kultuur en toekoms.