In die Skriflig (Jun 1973)

<i>Black Theology</i> – Voorbereiding vir die rewolusie?

  • A. D. Pont

DOI
https://doi.org/10.4102/ids.v7i25.988
Journal volume & issue
Vol. 7, no. 25
pp. 14 – 30

Abstract

Read online

Dit is ’n algemene aanvaarde feit dat Suidelike Afrika vandag in ’n bedreigde posisie staan. Binne Suidelike Afrika is die sterkste enkele bolwerk die Republiek van Suid-Afrika. Geestelik en stoflik is die Republiek die kragbron wat Rhodesië, Mosambiek en Angola die selfvertroue gee om staande te bly te en die meervoudige strategieë wat ontwerp is om Suidelike Afrika te bevry en dan te omvorm.