Scientia Militaria (Feb 2012)

VIVA OS BOERS! BOERE-GEÏNTERNEERDES IN PORTUGAL TYDENS DIE ANGLO-BOEREOORLOG, 1899-1902

  • Marius Swart

DOI
https://doi.org/10.5787/25-2-253
Journal volume & issue
Vol. 25, no. 2

Abstract

Read online

Toe hierdie publikasie deur my ontvang is om te resenseer, was dit dadelik 'n mooi voortuitsig omdat prof. Ferreira 'n navorser en skrywer van gehalte is. Ook hierdie boek bevestig hom dan opnuut weer as verdienstelike ontvanger van die FAK se Prestigeprys vir Geskiedenisbevordering, en die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns se Erepenning vir Kultuurgeskiedenis. Die materiaal, wat wyd en noukeurig vir hierdie besonder interessante slapband versamel is, getuig van volgehoue speurwerk. Dat veral bronne in Portugees oorvloedig geraadpleeg is, bring 'n vars dimensie na vore; boonop oor 'n faset vanhierdie oorlog wat vir baie mense totaal onbekend is.

Keywords